Irving Pichel

Irving Pichel
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1891-06-24)24 Junie 1891
Sterfte 13 Julie 1954 (op 63)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, regisseur, en vervaardiger
Aktiewe jare 1920–54
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Irving Pichel (24 Junie 1891 – 13 Julie 1954) was 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Most Dangerous Game (1932), Tomorrow Is Forever (1946), Without Honor (1949), en Destination Moon (1950).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy